ThinnerTimes Logo
Connect with Facebook
 
Register Groups Blogs Photos Chat Members Calendar Search Today's Posts Mark Forums Read Help Donate
  ThinnerTimes Forum
 

Advanced Search
Member Search
 
 

Go Back   ThinnerTimes - Gastric Bypass Forum, Lap Band Forum, and Vertical Sleeve Gastrectomy Forum > Members

Notices

Liezl is on a distinguished road

Liezl Liezl is offline

Member

Visitor Messages

Showing Visitor Messages 1 to 10 of 37
  1. Joedy
    10-27-2009 12:39 PM - permalink
    Joedy
    Hi

    Ek gaan nou die 2 Nov op die pre op dieet. Dit is rêrig nie great nie, maar ek sal maar die op offering maak. Ek tel so average 1kg op nou na die reversal maar ek sal van volgende week af weer begin verloor want my klere sit nie meer so lekker aan my nie en ek gaan nie nou nuwe klere koop nie. Ek sowat 5kg opgetel na die reversal en vir elke 5kg gaan jy 'n klere size op. Jy lyk stunning hoeveel het jy nou al verloor, dis amper 'n jaar. Wanneer begin mens oefening doen na die bypass ?
  2. Joedy
    09-08-2009 09:14 AM - permalink
    Joedy
    Hi
    Die reversal is gedoen. Ek is ok. Is nou op fluids, klaar gatvol. Ek het Herman gesien Maandag, hy onthou jou. Hy is baie oulik en Hannlie ook. Hannlie sê ek gaan baie lank op fluids wees, want dit is nou 4 weke, dan 2 weke soft diet en dan begin die Gastric Bypass diet pre op, sy sê ek gaan basies 3 maande op fluids wees. O Yippee !
  3. Joedy
    08-17-2009 09:22 AM - permalink
    Joedy
    Hoe gaan dit ? Nog net 2 weke dan gaan ek vir die reversal. Die medies um en aa of hulle gaan betaal, maar ek het darem die geld as hulle nie doen nie. Het jy Carte Blanche gekyk ? Ek was op MNET se site en party mense is maar redelik upset en is nog ten gunste daarvan.
  4. Phoenixfire
    07-26-2009 05:00 PM - permalink
    Phoenixfire
    Stopping by to say HI!
  5. Sally G
    06-30-2009 05:35 AM - permalink
    Sally G
    Hi Liezl
    I am glad to know someone who is a patient of Prof V/D Walt. I have so many questions that still need answers and my op date is 8 weeks away!
    I would appreciate ANY info on WLS as the fact that I need did caught me totally off guard. Had basically no choice in the matter as my health is deteriorating at a fast rate.
    How did you handle the surgery and what can I expect in the first couple of weeks afterwards? Did you have any negative effects to the surgery?

    You can contact me on my e-mail, 43561764@mylife.unisa.ac.za.

    Enjoy your day.

    Regards

    Sally G (Salomie Gradwell)
  6. Joedy
    06-29-2009 01:41 PM - permalink
    Joedy
    Het jy 'n email adres ?
  7. Joedy
    06-29-2009 01:40 PM - permalink
    Joedy
    Dankie vir vrydag !!! Dit was lekker om te chat !!! Nee, ek het nog nie van haar gehoor nie, nou weet ek nie of ek moet bel na die spreekkamer toe nie. Ek vertel vir my skoonma Saterdag aand ek gaan die operasie omkeer en vir 'n Gastric Bypass gaan. Nou my man se familie is almal redelik aan die skraal kan, so hulle verstaan nie altyd hoekom ek vet is nie of hoekom ek nie net op 'n dieet kan gaan nie. My skoonma sê toe, "Ja, as ek dit omkeer moet ek net sekere kosse vermy soos stysel ens. dan sal ek gewig verloor." Ek sê toe vir haar dit is nie so eenvoudig nie, want hulle sien nie die punt daarin om sulke stappe te neem om maer te wees nie. Ek weet nie alle vet mense is ongelukkig nie. Soos die vrou wat my sussie voor werk is baie vet, sy weeg seker 130kg maar sy sê altyd "as sy vir haar self in die spieël kyk dink sy sy lyk baie sexy ". Nou ons is nie almal so nie en ek weet ek is nie gemaak om vet te wees nie, as ek was sal ek nie op elke liewe dieet wat daar is al gewees het nie.
  8. cherylvanonselen
    06-28-2009 08:16 AM - permalink
    cherylvanonselen
    Hi daar Liezel ganit met jou ek seker jy glimlag net so baie soos ek. Ek so bly jyt so goed verloor en dat als goed gegaan het met jou. Hoe gaan dit nou met jou ma?
    Tata jy welkom om te email ..Geniet jou vakansie!
  9. lillylaroo
    05-06-2009 10:42 AM - permalink
    lillylaroo
    And who won........
    Thanks, I'll be patient.
  10. lillylaroo
    05-05-2009 11:25 AM - permalink
    lillylaroo
    Yes, I please send me an example of what you eat.

About Me

  • About Liezl
    Biography
    Atlast my long life dream is happening!
    Location
    South Africa
    Interests
    Reading, spending time with loved ones, playing with my pets, painting
    Occupation
    Student
    Surgeon
    Prof. H v.d. Walt
    Hospital
    Unitas
    Body Mass Index (BMI) Range
    25 - 29.9
    Body Mass Index (BMI)
    40.3
  • Signature
    Surgery date: 24 November 2008
    5'8''
    127/114.5/75.6/70kg
    280/252/166.6/154pounds
    Highest/Day of surgery/Current/Goal
    A new life has begun!

    BMI: 24.4 WHOO-HOO! No longer morbidly obese, obese or overweight!!!!!
    Perception does not create reality.... Actions do!

Statistics

Total Posts
Albums
Visitor Messages
General Information
  • Last Activity: 11-16-2009 11:39 AM
  • Join Date: 09-08-2008

Friends

Showing Friends 1 to 10 of 13

Blog

View Liezl's BlogRecent Entries
Latest Entry

Posted 09-09-2008 at 04:07 PM Comments 1
Posted in Uncategorized
So its the end of day 2 of the new healthy eating program. Was a bumpy road day, so glad it is over. The headaches are the worst, missing my coffee and hating the "only 8 sigarettes a day" rule i created for myself. Had such a bad cravings for bread and sweets this afternoon. Almost couldn't handle it but kept myself busy untill it passed. Also created a new group, so when that cravings come i have my weapon. Looking forward to making some new friends here. Hopefully tomorrow wont be so...
Recent Comments
Hey there girl,
...
Posted 09-12-2008 at 11:23 AM by Shetaz0028 Shetaz0028 is offline

All times are GMT -7. The time now is 12:49 AM.



Powered by vBulletin® Version 3.8.4
Copyright ©2000 - 2009, Jelsoft Enterprises Ltd.
Search Engine Optimization by vBSEO 3.2.0
Owned by ThinnerTimes Gastric Bypass